Joernaliste sal in die 1ste fase van inentings teen Covid-19 ingesluit word, het Monica Mutsvangwa, Zimbabwe se minister van inligting,…
Tiger Woods het aansienlike ortopediese beserings aan sy regterbeen opgedoen en moes na sy ongeluk ’n noodoperasie ondergaan. Daar was…
’n Ma is Woensdagoggend langs die N11 buite Groblersdal aangetref kort nadat sy haar 1-jarige seun se keel probeer afsny…
Ghislaine Maxwell, beweerde medepligtige van die seksoortreder wyle Jeffrey Epstein, sê sy sal haar Britse en Franse burgerskap opgee in…
Die Franse akteur Gerard Depardieu (72) word van die verkragting en seksuele aanranding van ’n aktrise in 2018 aangekla. Die…
’n Vrag huishoudelike toestelle ter waarde van R2,5 miljoen wat gesteel is toe ’n vragmotor in Bellville, Kaapstad, gekaap is,…
Erge storms in KZN het sedert 24 Januarie minstens 11 lewens geëis, insluitend dié van ’n meisie (6), wat Dinsdag…
Die likwidateurs van die onderlinge VBS Bank dagvaar die ouditfirma KPMG vir R863,6 m. plus rente omdat hy die bank…
Donald Trump sal baie maklik weer die Republikeine se presidentskandidaat in 2024 kan word, sê senator Mitt Romney. “Trump het…
Ghana sal na verwagting Woensdag die eerste besending Covid-19-entstowwe ontvang wat gratis deur die Covax-program aan armer lande verskaf word.…
Tito Mboweni reken die tesourie hoef nie verskonend te wees oor die lae verhoging in staatstoelaes nie – daar is…
Japan het ’n minister van eensaamheid aangestel omdat ál meer mense hul eie lewe neem. Tetsushi Sakamoto is in beheer…
Volgens Tito Mboweni sal 1409 grondeise van R9,3 mjd. oor die volgende 3 j. gefinaliseer word. 10 000 ervare mense…
Die reddingsboei van R10,5 mjd. vir die sakeredding van die SAL is nie genoeg nie, het die tesourie gebieg. Volgens…
Hier is die ekonomiese aanwysers vir Woensdag 24 Februarie om 16:00: R/$ - 14,51 | R/£ - 20,48 | R/€…
Brandbestryders spook om ’n brand buite Franschhoek in bedwang te bring. Pogings om dit te blus word deur digte plantegroei,…
Katar se vlugbalvereniging sê beperkings sal nie geplaas word in terme van kleredrag vir deelnemers aan die internasionale strandvlugbaltoernooi wat…
As president het Donald Trump nie ’n salaris gekry nie, maar hy is beslis nie armer nie. As Citizens for…
SA is op koers om ’n begrotingsoorskot te haal wanneer rente uitgesluit word. Dit sal help om skuld te stabiliseer…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ontvang R3 mjd. om sy rekenaarstelsels op te gradeer sodat belasting beter ingevorder kan word en ontduikers…
Kyk treffende video’s wat die nuus kort en kragtig verpak.
Ons app bied ’n gerieflike leeservaring en is maklik om te gebruik. Jy rol eenvoudig deur die jongste nuus.
Sê jou sê en gesels saam met ander lesers oor die jongste nuusgebeure.
Ons regstreekse kennisgewings verseker dat jy geen belangrike nuus mis nie.